Tel : (021) 976 8431

Cell : +27 82 054 2000

E-mail : info@wpna.co.za



Deelnemers by
Ls.De Hoop.Ons spelers
is uiters gelukkig
vanweë die
geborgendheid
wat ons bied.
 Welkom! Our marketing correspondence is currently in Afrikaans.
Players are coached in their teaching language.
 
WPNA het 'n liefdevolle afrigtingstyl waar geen uitsondering gemaak word tussen deelnemers nie.
 
Have you read our Popular 4-page Parent Talk? Click here to view: advice, insight and parent behaviour regarding your daughter's school netball.
 

Tans oop vir bespreking vir enige Individu, gaan na die "Book Online" blad om te bespreek:

  • Klinieke vir Ls. Gene Louw. Klik hier om die pamflet te sien.
  • Julie Vakansie Klinieke oor die Weskaap. Klik hier om die pamflet te sien
Bevestiging van plek na bespreking (met addisionele informasie by):
U sal dit binne 1 werksdag (24h) per Epos ontvang (doen asb. navraag indien nie).
Klinieke is oop vir bespreking totdat die Book Online blad aandui dat 'n spesifieke kliniek toe is.
 

 

Christelle Marais het sedert 7-jarige wipneusie elke kliniek moontlik bygewoon, van o/12 af WesKaap gespeel en nou, as afrigter, maak sy weer die volgende geslag lief vir sport!.
 

--------------------------------------

Ons sien uit om u te ontmoet! Vriendelike  groete
Lazelle Oelofse (Organiseerder) en WPNA Afrigters
 
-------------------------------------
 

 
 
 
You'll need Skype CreditFree via Skype